pakette

arrow-dark

Pakket 1

R1200 Maand v Coaching/Afrigting deur epos

  • Aanlyn liggaamsbou-afrigting op ‘n maandelikse basis sonder dat jy jouself langtermyn hoef te verbind.
  • ‘n Omvattende, outo-gereguleerde kragopleidingsprogram aangepas op grond van ‘n stel toetse.
  • ‘n Voedingsprogram wat makrovoedingstowwe (koolhidrate, proteïne, vette) insluit

Of

  • ‘n Voedingsprogram wat Ad Libitum dieëtriglyne insluit (jou leer hoe om gesond en doelgedrewe te eet, sonder om jou kos te weeg).
  • Aanbevole voedselkeuses vir versadiging, gesondheid en mikrovoeding
  • en ‘n volledige maaltydplan (sou jy een benodig).
  • Aanbevole aanvullings/supplements.
  • Leefstyladvies: bv slaapoptimalisering, spanninghantering, hantering van sosiale druk, leer hoe om by restaurante uit te eet en te reis terwyl jy jou liggaamsteikens behou.

In hierdie pakket kry jy toegang tot ‘n eposdiens vir Hernu-U kliënte alleenlik met onbeperkte ruimte vir verwante vrae. Dit sluit o.a in:

  • Daaglikse e-posuitruiling (Maandae tot Vrydae): My reaksie tyd omtrent altyd binne 24uur
  • Maaltydbeplanning: Ek is oortuig daarvan dat jy selde honger moet wees en elke maaltyd moet geniet.
  • Dieëtsielkunde: Die hantering van honger, die hantering van sosiale eetgeleenthede, die hantering van langdurige dieët.
  • Leefstyladvies: Slaapoptimalisering, spanningbestuur, reisadvies, kombineer oefening en dieët met jou loopbaan en gesin, die gesondheid leefstyl eindig nie wanneer jy uit die gymnasium stap nie.
  • Video-ontleding van jou tegniek.

Pakket 2

R800 ‘n Eenmalige pakket

  • ‘n Doen-dit-self-program, insluitend ‘n week se e-poskontak waartydens ons verskeie toetse doen om jou program aan te pas en te optimaliseer.
  • ‘n Omvattende, outo-gereguleerde kragopleidingsprogram aangepas op grond van ‘n stel toetse.
  • ‘n Voedingsprogram wat makrovoedingstowwe (koolhidrate, proteïne, vette) insluit
  • Aanbevole aanvullings/supplements.

Pakket 3

R300 ‘n Eenmalige pakket

  • Doen dit self (dieëtafrigting sonder ‘n oefen program)
  • ‘n Voedingsprogram wat makrovoedingstowwe (koolhidrate, proteïne, vette) insluit
  • Aanbevole aanvullings/supplements.

Pakket 4

R600 ‘n Eenmalige pakket

  • Oefenprogram met ‘n week lange verpersoonliking (sonder eetplan)
  • ‘n Doen-dit-self-oefenprogram, insluitend ‘n week se e-poskontak waartydens ons verskeie toetse doen om jou program aan te pas en te optimiseer.
  • ‘n Omvattende, outo-gereguleerde kragopleidingsprogram aangepas op grond van ‘n stel toetse.

Pakket 5

R200 45 minute gesprek

  • ‘n Vriend om mee te praat / Health Coach: ‘n Aanlyn gesprek (Teams)

Ek luister graag en verstaan, omdat ek eerstehands ervaring het van trauma en dood, finansiële krisisse, verlies aan inkomste en identiteit, kinderloosheid en depressie

  • ‘n Konsultasie waartydens ons jou gesondheid en leefstyl kan bespreek
  • ‘n Simpatieke oor vir die nood of beproewing wat jy tans mag ervaar
  • Praktiese advies om jouself binne daardie omstandighede te kan optel
afAfrikaans