Bejaarde & Beginner Pilates Program

R1 200,00

Kategorie:
Jy benodig die korrekte intekenplan om hierdie produk te kan koop.

Hierdie opgeneemde Pilates-program is spesiaal ontwerp vir bejaardes en beginners wat op ’n veilige, rustige en gestruktureerde manier wil begin beweeg, sonder druk of tempo-vergelyking.

Die fokus is op beter beweging en selfvertroue in jou liggaam, nie op prestasie of intensiteit nie.

Ideaal vir jou as jy:

• nuut is tot Pilates

• weer wil begin beweeg na ’n lang breek

• bekommerd is oor veiligheid of beserings

• stadiger, beheerde beweging verkies

• nie by vaste klasse kan uitkom nie

Wat is ingesluit:

• 8 opgeneemde Pilates sessies

• Stadige tempo met eenvoudige, veilige bewegings

• Duidelike verbale leiding deur elke sessie

• Fokus op stabiliteit, mobiliteit en basiese krag

• Leeftyd toegang tot alle video’s

Belangrik om te weet:

• Hierdie is ’n selfstandige video-program

• Geen individuele aanpassings word gemaak nie

• Geen persoonlike afrigting of begeleiding is ingesluit nie

• Vir meer begeleiding is ander opsies beskikbaar

afAfrikaans